Identitec is die dame wat by ons winkel diens lewer , haar werks eitiket is van hoogs aanstaande gehalte en tesame met haar vriendelikheid , behulpsaamheid en stiptelikheid is sy n groot aanwins vir die maatskappy. Aangaande die maatskappy en die produkte wat ons aangekoop het was dit net prysenwaardig gewees.
Ons het die beste produk op die mark teen n baie kompeterende prys bekom en wat n ongelooflike werksverigting verskaf. Ek is trots op my verskaffer, Identitec en sal hulle beslis aanbeveel.
Charl Fourie – Pick n Pay, Sable Square, Cape Town